InnovUS se direksie bestaan uit 'n toegewyde span ervare akademici en sakeleiers wat 'n wakende oog oor die maatskappy se aktiwiteite hou. Hulle is:
Voorsitter: Mnr. Desmond Smith
Direkteure
Mnr. Nandu Bhula
Prof. Wynand Coetzer
Mnr. Jannie Durand
Mnr. Joe Kieser
Mnr. Michiel le Roux
Me. Anita Nel
Prof. Leopoldt van Huyssteen
Prof. Arnold van Zyl
Maatskappysekretaris: Mnr. Johan Steyn
Kliek hier om die res van die InnovUS-span te ontmoet.
